Thursday, February 4, 2010

Die begin

Almal begin altyd by die begin, maak nie saak hoe oud jy is nie. Soos wanneer jy vir die eerste keer by 'n nuwe werk begin. Jy sal altyd bekend wees as die "nuweling of die "beginner". Wel vandag was my "begin". Ek het vir die eerste keer 'n blog begin (smile). Dit was iets nuut, maar dit was pret op 'n manier. Ek dink vandag was 'n nuwe begin vir my en als gaan verander (in terme van my skryf vaardighede).

No comments:

Post a Comment